Tuis Akkommodasie Gholf V-Toer Tariewe/Kontak Aanwysings Skakels English
 
 

 
 

Mkhaya Bush Lodges - 'n Gholf & Safari Avontuur aan die grens van die
Kruger Nasionale Park


BACKPACKER AKKOMMODASIE AANBOD VIR 2010 WÊRELD BEKER:
Kontak Chris by Mandeville Sports Klub
E-pos: mandeville@mweb.co.za
Tel: +27 (0)11 616 7576
Web: www.mandeville.co.za


Besigtig die Virtuele Toer van ons akkommodasie

Mkhaya Bush Lodges bied self-sorg wegbreek pakette in die eksklusiewe en welgeleë Hans Merensky Golf Estate.

Die Estate, gesitueer in die Laeveld naby Phalaborwa in die Limpopo Provinsie van Suid-Afrika, grens aan die wêreld bekende Kruger Nasionale Park.

Gholf- en wildbesigtigings pakette kan aangepas word volgens individuele behoeftes.








Back to top
 
 

Copyright 2000 - 2007. Website design by RisC Com
Hosting and maintenance by Sulaco New Media